News

JULIUS Malema, die EFF-leier, eis nou die kop van die minister van finansies, Enoch Godongwana. Malema het gister tydens ’n ...
DIE Noord-Kaap polisie se Operasie Vala Umgodi gaan voort om met onwettige myners se gal te werk. Maandag is nog ses ...
DIE Wes-Kaapse Hooggeregshof het Dinsdag ’n ongekende saak aangehoor wat Suid-Afrikaanse regsgeskiedenis maak.
’N MAN is Sondagoggend buite ’n nagklub in Worcester gearresteer nadat cops ’n onwettige vuurwapen en ammunisie in sy besit ...
DIE brand wat sedert Vrydag aan die hange van Tafelberg woed, is steeds nie onder beheer nie. En ten spyte van ...
HELDEROORDAG doodgeskiet, ten aanskoue van mense in die parkeerarea van ’n winkelsentrum, omdat hy glo ’n blikkie bier ...
DAAR is nou ’n reward op Jesus se kop. Dis nou “Jesus” die vermeende hitman. Vuyo “Yesu” Tshukela is ’n vermeende taxi hitman ...
DIE verkoop van Joshlin Smith (toe ses jaar oud) vir R20 000, was ’n noukeurige beplande skema. Die staatsaanklaer, adv. Zelda Swanepoel, het die hof in besonderhede meegedeel hoe die getuienis van Lo ...
DIT was ’n langnaweek van sterftes, gun skote en ’n spoor van hartseer en verwoesting vir die Kaapse Vlakte. Verskeie mense ...
’N MAN van Buffelsdrift, ’n plaas buite Oudtshoorn, wat vir ’n tweede keer aan verkragting skuldig bevind is, is Donderdag in ...
THE Mommy Club: Van Die Hoofstad het sy herbekendstelling pas die rekord gebreek vir die Afrikaanse program met die meeste ...
DWELM merts het die afgelope naweek hul rieme styf geloop toe hul planne om die cops ore aan te sit, geboemerang het.Die cops ...