Die première by Artscape bied ook aan die gehoor die geleentheid om aan ’n liefdadigheidsaktiwiteit deel te neem. Skenkings van nie-bederfbare kos en klerasie word met graagte by die vertoning aanvaar ...
Hy besef dinge kon erger gewees het en is dankbaar vir sy gesin se veiligheid. Die Meyer-gesin het intussen al ’n paar skenkings ontvang en deel dit met die Lancasters. Meyer sê hy het met hul eie lot ...
Dit is onaanvaarbaar en nie in die belang van die publiek dat die polisie se nasionale inspektoraat bloot ontbind word nie en die VF Plus sal aandring op die spesifieke redes vir die besluit. Luidens ...
Die VF Plus het in ʼn skrywe aan die waarnemende stadsbestuurder van die Nelson Mandelabaai-metro (NMBM), mnr. Mandla George, versoek dat aandag geskenk en oplossings gevind word vir die toenemende ...
Policies designed to drive racial transformation in South Africa are undergoing a thorough review, with Parks Tau noting that ‘the fund is a component of an overarching conversation’.