News
Die Nautedam naby Keetmanshoop se sluise is vir die tweede keer binne twee weke oopgetrek nadat die Suide die afgelope Paasnaweek milde reën ontvang het. NamWater het ...
Sommige dele in die suide van Namibië wat nog steeds nie goeie reënval gehad het nie, is Paasnaweek geseën met reën. Van die Karasberge, Koës, Aroab, Leonardville, ...
’n Onlangse verslag van die Namibiese korrektiewe dienste (NCS) het aan die lig gebring dat die regering oor die afgelope drie jaar meer as N$118 miljoen aan kos vir 4 ...
“Die een ding waaroor ek spyt is, is dat die mense wat die meeste geraak is [deur die visumregime] die opregte mense is wat van Namibië af kom. Die regeringsministers, ...
Die Chinese ambassadeur in Namibië, Zhao Weiping, het onlangs president Netumbo Nandi-Ndaitwah by Staatshuis besoek.Tydens die amptelike hoflikheidsbesoek het Zhao ook ...
Die eienaars van die Langer Heinrich-uraanmyn, Paladin Energies, staar ’n klasaksie in die gesig met aandeelhouers wat in die Victoria-hooggeregshof in Australië aandring ...
Die omgewings- en maatskaplike impakstudie vir die voorgestelde ontwikkeling van die Venus-olieveld in Blok 2913B aflandig van suidelike Namibiese kus is aan die gang en ...
Vyf mense het oor die Paasnaweek op Namibiese paaie hul lewens verloor en meer as 24 is in padongelukke beseer, luidens die Namibiese polisie se weeklikse misdaadverslag.
Die Chinese ambassadeur in Namibië, Zhao Weiping, het verlede week vir president Netumbo Nandi-Ndaitwah by Staatshuis besoek.Tydens die amptelike hoflikheidsbesoek het Zhao ...
"Die een ding waaroor ek spyt is, is dat die mense wat die meeste geraak is [deur die visumregime] die eerlike mense is wat van Namibië af kom – die regeringsministers, ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results