Alhoewel die groot kosmetiese huise die produkte skenk, vra Monique vir skenkings van oorstokkies, cotton disks, wet wipes en bokse snesies. “Ons benodig ook altyd vrywilligers wat kan help met ...
Vanaand se staatsrede is waarskynlik die belangrikste wat pres. Cyril Ramaphosa in sy ampstermyn sal lewer. Sy boodskap sal lotsbepalend vir Suid-Afrika se onmiddellike toekoms en daarna wees. Dit ...
Hy besef dinge kon erger gewees het en is dankbaar vir sy gesin se veiligheid. Die Meyer-gesin het intussen al ’n paar skenkings ontvang en deel dit met die Lancasters. Meyer sê hy het met hul eie lot ...
Dit is onaanvaarbaar en nie in die belang van die publiek dat die polisie se nasionale inspektoraat bloot ontbind word nie en die VF Plus sal aandring op die spesifieke redes vir die besluit. Luidens ...
Die première by Artscape bied ook aan die gehoor die geleentheid om aan ’n liefdadigheidsaktiwiteit deel te neem. Skenkings van nie-bederfbare kos en klerasie word met graagte by die vertoning aanvaar ...